1 Korinthiërs 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want al sou julle tienduisend tugmeesters in Christus hê, dan het julle tog nie baie vaders nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur die evangelie.

1 Korinthiërs 4

1 Korinthiërs 4:12-19