1. SO moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God.
2. En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word.
3. Maar vir my beteken dit baie min of ek deur julle of deur ’n menslike regbank beoordeel word; ja, ek beoordeel myself nie eens nie,