1 Korinthiërs 3:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. Laat niemand dan op mense roem nie, want alles behoort aan julle;

22. of dit Paulus is of Apollos of Céfas of die wêreld of lewe of dood of teenswoordige of toekomstige dinge — alles behoort aan julle;

23. maar julle behoort aan Christus, en Christus aan God.

1 Korinthiërs 3