1 Korinthiërs 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word;

1 Korinthiërs 3

1 Korinthiërs 3:15-23