1 Korinthiërs 15:57-58 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

57. Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.

58. Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.

1 Korinthiërs 15