1 Korinthiërs 15:54 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:51-58