1 Korinthiërs 15:50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:48-58