1 Korinthiërs 15:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Anders is die heerlikheid van die son en anders die heerlikheid van die maan en anders die heerlikheid van die sterre; want die een ster verskil in heerlikheid van die ander ster.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:36-42