1 Korinthiërs 15:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alle vlees is nie dieselfde vlees nie, maar die vlees van mense is anders as die vlees van vee, en dié van visse anders as dié van voëls.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:35-44