1 Korinthiërs 15:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want sommige het geen kennis van God nie. Ek sê dit tot julle beskaming.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:27-43