1 Korinthiërs 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net so julle ook, as julle met die tong geen verstaanbare woord uitbring nie, hoe sal ’n mens weet wat gespreek word? Want julle sal wees soos mense wat in die wind praat.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:1-11