1 Korinthiërs 14:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek wens dat julle almal in tale spreek, maar nog liewer dat julle profeteer. Want hy wat profeteer, is groter as hy wat in tale spreek, of hy moet dit uitlê, sodat die gemeente stigting kan ontvang.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:1-14