1 Korinthiërs 14:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As iemand meen dat hy ’n profeet of ’n geestelike mens is, moet hy erken dat wat ek aan julle skrywe, bevele van die Here is.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:27-40