1 Korinthiërs 14:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hy wat in ’n taal spreek, spreek nie tot mense nie, maar tot God; want niemand verstaan dit nie, maar deur die Gees spreek hy verborgenhede.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:1-3