1 Korinthiërs 14:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet julle ook, terwyl julle streef na geestelike gawes, probeer om uit te munt tot stigting van die gemeente.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:9-14