1 Korinthiërs 13:6-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.

7. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.

8. Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë — hulle sal tot niet gaan; of tale — hulle sal ophou; of kennis — dit sal tot niet gaan.

1 Korinthiërs 13