1 Korinthiërs 12:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die oog kan nie vir die hand sê: Ek het jou nie nodig nie; of ook die hoof vir die voete: Ek het julle nie nodig nie.

1 Korinthiërs 12

1 Korinthiërs 12:19-23