1 Korinthiërs 11:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as ons geoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel mag word nie.

1 Korinthiërs 11

1 Korinthiërs 11:27-34