1 Korinthiërs 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here.

1 Korinthiërs 11

1 Korinthiërs 11:21-29