1 Korinthiërs 11:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het;

1 Korinthiërs 11

1 Korinthiërs 11:17-24