1 Korinthiërs 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want in die eerste plek hoor ek dat, as julle saamkom in die gemeente, daar skeuringe onder julle is, en gedeeltelik glo ek dit.

1 Korinthiërs 11

1 Korinthiërs 11:14-25