1 Korinthiërs 10:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar God het in die meeste van hulle geen welgevalle gehad nie, want hulle is neergeslaan in die woestyn.

1 Korinthiërs 10

1 Korinthiërs 10:1-13