1 Korinthiërs 10:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

1 Korinthiërs 10

1 Korinthiërs 10:4-18