1 Korinthiërs 1:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak,

1 Korinthiërs 1

1 Korinthiërs 1:21-30