1 Konings 9:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle het in Ofir aangekom en daarvandaan goud gaan haal, vierhonderd-en-twintig talente, en dit na koning Salomo gebring.

1 Konings 9

1 Konings 9:23-28