1 Konings 9:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. NET toe Salomo gereed was met die bou van die huis van die Here en die huis van die koning en elke begeerte wat Salomo wou uitvoer,

2. verskyn die Here vir die tweede maal aan Salomo soos Hy aan hom verskyn het in Gíbeon;

1 Konings 9