1 Konings 8:56 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geloofd sy die Here wat aan sy volk Israel rus gegee het net soos Hy gespreek het: geen enkele woord het onvervuld gebly van al die goeie woorde wat Hy deur die diens van sy kneg Moses gespreek het nie.

1 Konings 8

1 Konings 8:52-63