1 Konings 8:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wil U dan hoor in die hemel en die sonde van u knegte en van u volk Israel vergewe — want U leer hulle die goeie weg waar hulle in moet wandel — en gee reën op u land wat U aan u volk as ’n erfenis gegee het.

1 Konings 8

1 Konings 8:30-37