1 Konings 8:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wil U dan hoor in die hemel en handel en u knegte reg verskaf deur die skuldige skuldig te verklaar en sy wandel op sy hoof te lê en die regverdige regverdig te verklaar deur hom te gee na sy geregtigheid.

1 Konings 8

1 Konings 8:26-36