1 Konings 8:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat u oë oop mag wees nag en dag oor hierdie huis, oor die plek waarvan U gesê het: My Naam sal daar wees! sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.

1 Konings 8

1 Konings 8:26-33