1 Konings 8:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sou God werklik op die aarde woon? Kyk, die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het.

1 Konings 8

1 Konings 8:18-31