1 Konings 8:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die manne van Israel het by koning Salomo op die fees vergader in die maand Étanim, dit is die sewende maand.

1 Konings 8

1 Konings 8:1-7