1 Konings 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook sy huis waar hy gewoon het, in die ander voorhof, van die saal af binnekant toe, was van dieselfde maaksel; en hy het vir die dogter van Farao wat Salomo geneem het, ’n huis gemaak soos hierdie saal.

1 Konings 7

1 Konings 7:1-11