En die pilare-voorhuis het hy gemaak, vyftig el in sy lengte en dertig el in sy breedte, met ’n voorportaal daarvoor, naamlik pilare en ’n afdak daaroor.