1 Konings 7:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die potte en die skoppe en die komme: al hierdie voorwerpe wat Hiram vir koning Salomo in die huis van die Here gemaak het, was van gepolyste koper.

1 Konings 7

1 Konings 7:44-51