1 Konings 7:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hy die afspoelwaentjies opgestel: vyf aan die suidekant van die huis en vyf aan die noordekant van die huis; maar die see het hy aan die suidekant van die huis opgestel, teen die ooste na die suide toe.

1 Konings 7

1 Konings 7:32-49