1 Konings 7:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die maaksel van die wiele was in die vorm van ’n wawiel; die kloue en die vellings en die speke en die nawe daarvan was alles gietwerk.

1 Konings 7

1 Konings 7:25-38