1 Konings 7:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die pilare opgerig by die voorportaal van die hoofvertrek. Toe hy die regterpilaar opgerig het, noem hy dit Jagin; en toe hy die linkerpilaar opgerig het, noem hy dit Boas.

1 Konings 7

1 Konings 7:20-29