1 Konings 6:37-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

37. In die vierde jaar is die fondament van die huis van die Here gelê, in die maand Sif,

38. en in die elfde jaar, in die maand Bul — dit is die agtste maand — was die huis voltooi in al sy dele en volgens al sy vereistes, sodat hy sewe jaar daaraan gebou het.

1 Konings 6