1 Konings 6:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die voorportaal, aan die voorkant van die hoofvertrek van die huis, was twintig el in sy lengte, oor die breedte van die huis; tien el in sy breedte aan die voorkant van die huis.

1 Konings 6

1 Konings 6:1-11