1 Konings 6:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele huis het hy met goud oorgetrek, totdat die hele huis daarmee bedek was; en die hele altaar wat by die binneste vertrek behoort, het hy met goud oorgetrek.

1 Konings 6

1 Konings 6:19-25