1 Konings 6:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die vierhonderd-en-tagtigste jaar ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vierde jaar van Salomo se regering oor Israel, in die maand Sif — dit is die tweede maand — het hy die huis vir die Here gebou.

1 Konings 6

1 Konings 6:1-7