1 Konings 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het hulle gestuur na die Líbanon, tienduisend elke maand by beurte; een maand was hulle op die Líbanon, twee maande tuis; en Adoníram was oor die dwangarbeid.

1 Konings 5

1 Konings 5:10-18