1 Konings 4:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geber, die seun van Uri, in die land Gílead, die land van Sihon, die koning van die Amoriete, en van Og, die koning van Basan; en hy was die enigste bestuurder in die land.

1 Konings 4

1 Konings 4:9-22