1 Konings 4:15-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Ahímaäs in Náftali; hy het ook ’n dogter van Salomo, Basmat, as vrou geneem.

16. Báäna, die seun van Húsai, was in Aser en in Alot;

17. Jósafat, die seun van Parúag, in Íssaskar;

18. Símeï, die seun van Ela, in Benjamin;

1 Konings 4