1 Konings 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ben-Geber was in Ramot in Gílead; hy het die dorpe van Jaïr, die seun van Manasse, gehad wat in Gílead lê; hy het die landstreek Argob gehad wat in Basan lê: sestig groot stede met mure en kopergrendels.

1 Konings 4

1 Konings 4:6-21