1 Konings 4:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. SO was koning Salomo dan koning oor die hele Israel.

2. En dít was sy hoofamptenare: Asárja, die seun van Sadok, was die priester;

3. Elihóref en Ahía, die seuns van Sisa, was skrywers; Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier.

4. En Benája, die seun van Jójada, was oor die leër, en Sadok en Ábjatar was priesters.

1 Konings 4