1 Konings 3:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou dan, Here my God, U het u kneg koning gemaak in my vader Dawid se plek; maar ek is ’n jong seun; ek weet nie om uit of in te gaan nie.

1 Konings 3

1 Konings 3:1-8