1 Konings 3:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord die koning en sê: Gee haar die lewendige kind en maak hom in geen geval dood nie: sy is die moeder.

1 Konings 3

1 Konings 3:24-28