1 Konings 22:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna sê hy vir Jósafat: Sal u saam met my in die oorlog trek na Ramot in Gílead? En Jósafat antwoord die koning van Israel: Ek is soos u, my volk soos u volk, my perde soos u perde.

1 Konings 22

1 Konings 22:1-11